In Die Duisternis
‘n Piet van Zyl Avontuur Riller
Deur Paul Zunckel
Now Available in Afrikaans Editions!
Piet van Zyl stap in die donker van sy gedagtes in toe ‘n gewelddadige hou teen die agterkant van sy kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom.
Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is ‘n soek en red, die ander ‘n soek en vernietig. Wie sal Piet eerste kry … sal hy die wildernis van Afrika kan oorleef, die land wat hy liefhet, of sal dit hom vernietig.
PRE-RELEASE REVIEW (English Edition)
“a wild ride!”
“I really enjoy Paul Zunckel’s thriller starring the safari hunter, Piet van Zyl. He is edgy, tough, and a mushball all rolled together, and the settings of these adventure thrillers are magnificently shared on these wild rides with amazing descriptions flowing through narrative that makes me hesitate to even stop to eat!
Marta Casey-Shore
In Die Duisternis Links
KOBO
https://store.kobobooks.com/en-us/ebook/in-die-duisternis
KINDLE
APPLE
https://itunes.apple.com/us/book/id1117110601
SCRIBD SUBSCRIPTION SERVICE
https://www.scribd.com/book/313720641/In-Die-Duisternis
Also Available through:
3M, Baker and Taylor, Follet, Overdrive, Gardners, Chegg, StreetLib, and Google Play
Into the Darkness Sneak Peek Video (English)
or
In Die Duisternis Free Preview
Skrywer Paul Zunckel
Paul Zunckel is gebore in 1957 in Zimbabwe, toe bekend as Rhodesië. Sy gesin verhuis na Suid-Afrika in 1966, waar hy sy skoolopleiding aan Kingsway Senior High School in Amanzimtoti voltooi.
Hy het sy twee jaar Nasionale diens in die Suid-Afrikaanse Weermag gedoen as ‘n Ops Medic, hy wou sy hart volg en medisyne bestudeer, maar die lewe het sy eie pad gehad.
Paul word in diens geneem deur Lug Beheer vir twintig jaar, en hy was betrokke in bestuursposte vir meer as vyf en twintig jaar. Hy het ‘n Menslike Hulpbronbestuur Diploma, en is ‘n geakkrediteerde fasiliteerder.
Hy het begin om voltyds te skryf in Augustus 2014, oor iets wat naby aan sy hart is … Afrika. Die geheime, die bygelowe, en al die skoonheid en verraad van die land. Hy hou sy vrou verantwoordelik vir die pad wat hy nou reis, want sy was die dryfkrag agter hom in sy debuutbundel, Bloed Maan oor Afrika. Sedertdien het die stories in ‘n ry gestaan om vertel te word.
Paul is lief om te skryf want dit neem hom na ‘n ander wêreld, en hy geniet die reaksie wat hy ontvang van lesers.
Afgesien van die skryf van romanse, speel hy ook kitaar en skryf sy eie materiaal, hoewel hy nie in staat is om musiek te lees nie. Musiek vorm ‘n groot deel van sy lewe, en hy kan aanspraak maak op een CD, hoewel hy sê, “Ek is te oud om ‘n held te wees.”
Hy het twee kinders uit ‘n vorige huwelik, en is getroud met Lucie, die liefde van sy lewe, vir die laaste veertien jaar. Paul en sy gesin woon in die Oos-Kaap, Suid-Afrika saam met sy beste vriend wat ‘n man kan hê, ‘n kruising tussen ‘n Alsatian/ Lab wat antwoord om die naam “Pooch” en wat by sy voete lê elke keer wat hy gaan sit om te skryf en nie sal beweeg totdat “sy mens ” klaar is en Die Einde tik nie.
Translator for the Afrikaans Editions
Liezl Dreyer
“Born in South Africa, living in a small town surrounded by mountains and waterfalls, creative writing was an excellent way to express myself. Living in the city for the last ten years, owning my own business, being a marketer at heart, I found myself enjoying translating good stories in my own beloved language. I love to travel and have been abroad and across South Africa. Outdoor person, loving to explore and try new adventures, I live life to the fullest.”
Waar om Paul Zunckel aanlyn te vind
Webwerf tuiste: https://PaulZunckelAuthor.wordpress.com
Twitter: @zuncks
Blog: https://PaulZunckelAuthor.wordpress.com
https://www.VanillaHeartPublishing.com
Facebook #TEAMVHP
Twitter @VanillaHeart
Leave a Reply