Die Duiwel in Eden, ‘n Piet van Zyl Avontuur Riller Now in Ebook Editions!

Devil in Eden CVR F Afrikaans

Die Duiwel in Eden

‘n Piet van Zyl Avontuur Riller

Deur Paul Zunckel

 

Devil in Eden ereader F Afrikaans

NOW AVAILABLE IN AFRIKAANS!

Die Duiwel in Eden

‘n Piet van Zyl Avontuur Riller

deur Paul Zunckel

 

Wanneer die Afrika nag op sy donkerste is, jag hy juis die mense wat hom jag.

Piet van Zyl, safari jagter, moet sy vrou, Peggy verlaat, alleen op hulle kleinhoewe. Hy moet ‘n moordenaar wat skuil in die skadu konfronteer, wat die duiwel genoem word deur die vreesbevange mense waarop dit jag.

‘n Vinnige pas aangee riller wat jou op jag sal neem vir ‘n mensvreter, en jou die nag inlei van waar jy dalk nie kan terugkeer nie.

 

REVIEW (English Edition)

A real African Thriller!

“I’d read Paul Zunckel’s Blood Moon Trilogy and was very happy to receive the ARC for The Devil in Eden from the publisher. The Devil in Eden adds to the incredible suspense and African cultural interests in those three books, with a ‘devilish’ plotline of African animals, the workings of cultural fears, and a fantastic setting of the varied sceneries of African life. Great job, Paul! I am looking forward to all the next in this series! ”

Frank Herndon

 

Devil in Eden ereader F Afrikaans

Die Duiwel in Eden Links

Kobo

https://store.kobobooks.com/en-us/ebook/die-duiwel-in-eden

Kindle

http://www.amazon.com/Die-Duiwel-Eden-Afrikaans-Edition-ebook/dp/B01CZFSVDU

 

 

Scribd Subscription  Service

https://www.scribd.com/book/304615957/Die-Duiwel-in-Eden

 

Also Available through:

3M, Baker and Taylor, Follet,  Overdrive, Gardners, Chegg, and Google Play

 

 

Devil in Eden Vid Clip graphic

Die Duiwel in Eden Sneak Peek Video (English)

or

https://youtu.be/2stbPRIY_dU

 

 

TDIE CVR NT Preview

The Devil in Eden Free Preview(Afrikaans)

or

http://books.noisetrade.com/paulzunckel/preview-die-duiwel-in-eden

 

 

 

 

Paul Headshot 1

 

Skrywer Paul Zunckel

 

Paul Zunckel is gebore in 1957 in Zimbabwe, toe bekend as Rhodesië. Sy gesin verhuis na Suid-Afrika in 1966, waar hy sy skoolopleiding aan Kingsway Senior High School in Amanzimtoti voltooi.

Hy het sy twee jaar Nasionale diens in die Suid-Afrikaanse Weermag gedoen as ‘n Ops Medic, hy wou sy hart volg en medisyne bestudeer, maar die lewe het sy eie pad gehad.

Paul word  in diens geneem deur Lug Beheer vir twintig jaar, en hy was betrokke in bestuursposte vir meer as vyf en twintig jaar. Hy het ‘n Menslike Hulpbronbestuur Diploma, en is ‘n geakkrediteerde fasiliteerder.

Hy het begin om voltyds te skryf in Augustus 2014, oor iets wat naby aan sy hart is … Afrika. Die geheime, die bygelowe, en al die skoonheid en verraad van die land. Hy hou sy vrou verantwoordelik vir die pad wat hy nou reis, want sy was die dryfkrag agter hom in sy debuutbundel, Bloed Maan oor Afrika. Sedertdien het die stories in ‘n ry gestaan om vertel te word.

Paul is lief om te skryf want dit neem hom na ‘n ander wêreld, en hy geniet die reaksie wat hy ontvang van lesers.

Afgesien van die skryf van romanse, speel hy ook kitaar en skryf sy eie materiaal, hoewel hy nie in staat is om musiek te lees nie. Musiek vorm ‘n groot deel van sy lewe, en hy kan aanspraak maak op een CD, hoewel hy sê, “Ek is te oud om ‘n held te wees.”

Hy het twee kinders uit ‘n vorige huwelik, en is getroud met Lucie, die liefde van sy lewe, vir die laaste veertien jaar. Paul en sy gesin woon in die Oos-Kaap, Suid-Afrika saam met sy beste vriend wat ‘n man kan hê, ‘n kruising tussen ‘n Alsatian/ Lab wat antwoord om die naam “Pooch” en wat by sy voete lê elke keer wat hy gaan sit om te skryf en nie sal beweeg totdat “sy mens ” klaar is en Die Einde tik nie.

 

 

Liezl Dreyer translator

Translator for the Afrikaans Editions 

Liezl Dreyer

 

“Born in South Africa, living in a small town surrounded by mountains and waterfalls, creative writing was an excellent way to express myself. Living in the city for the last ten years, owning my own business, being a marketer at heart, I found myself enjoying translating good stories in my own beloved language. I love to travel and have been abroad and across South Africa. Outdoor person, loving to explore and try new adventures, I live life to the fullest.”

 

 

PZ logo square 1

Waar om Paul Zunckel aanlyn te vind

Webwerf tuiste: https://PaulZunckelAuthor.wordpress.com

Twitter: @zuncks

Blog: https://PaulZunckelAuthor.wordpress.com

 

 

3 in 1 CVR afrikaans on BG

 

 

 CVR BMOA Afrikaans ereader and hands

Bloed Maan Oor Afrika

Boek 1 in Die Bloed Trilogie

deur Paul Zunckel

Afrika, ‘n plek waar bygeloof en toordery diep loop, ‘n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu skuil. ‘n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net onder die oppervlak – gestel om te bots op ‘n pad met moderne Westerse idees.

‘n Onskuldige daad ontsluit ‘n gruwel wat in die Afrika-nag loop … onder die volmaan … en niks is veilig.

Piet van Zyl, safari eienaar, bevind homself ingetrek word in ‘n wêreld van waarsêery, en kom van aangesig tot aangesig met ‘n riller wat teruggekeer uit die graf. Met die ondersteuning van Veronica Strydom, en haar uitgebreide kennis van Afrika-kultuur, moet hy die nag bevry van die gruwel, of sterf deur te probeer.

 

 

 

BSinD ereader w hands Afrikaans

Bloed Spoor in die Donker

Boek 2 van die Bloed Trilogie

deur Paul Zunckel

 

 
Moderne Afrika … met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees. Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelowe, rituele, en toordery van die moordenaars bekend as Die Luiperd Mans, want die geskiedenis herhaal homself in ‘n orgie van rituele moorde en bloed wellus.

 

 

BDR ereader with hands Afrikaans

Bloed Demoon: Wraak

Boek 3 van die Bloed Trilogie

deur Paul Zunckel

 
Een man met ‘n begeerte van wraak wat hom verblind, en wat aan die einde sy ondergang is, as hy sy demoon onsluit om te loop en te jag onder die Afrika maan, Suiwer boosheid, wat loop in die Afrika-bos. ‘n Onheil wat verslind – opgeroep uit die duisternis van die hel in ‘n ritueel wat vlees en bloed behels het … Piet van Zyl bevind homself aan die ontvang kant  van waansin as hy gekonfronteer word met die Bloed Demoon wat die lewens bedreig van diegene waarvoor hy die liefste is.

 

 

 

 

 

VHP Logo Bar

https://www.VanillaHeartPublishing.com

Facebook #TEAMVHP

Twitter @VanillaHeart

 

 

Tagged with: , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , ,
Posted in What's New?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: