Bloed Demoon: Wraak
Boek 3 van die Bloed Trilogie
Deur Paul Zunckel
NOW AVAILABLE IN AFRIKAANS!
Bloed Demoon: Wraak
Boek 3 van die Bloed Trilogie
deur Paul Zunckel
Een man met ‘n begeerte van wraak wat hom verblind, en wat aan die einde sy ondergang is, as hy sy demoon onsluit om te loop en te jag onder die Afrika maan, Suiwer boosheid, wat loop in die Afrika-bos. ‘n Onheil wat verslind – opgeroep uit die duisternis van die hel in ‘n ritueel wat vlees en bloed behels het … Piet van Zyl bevind homself aan die ontvang kant van waansin as hy gekonfronteer word met die Bloed Demoon wat die lewens bedreig van diegene waarvoor hy die liefste is.
REVIEW (English Edition)
“…leads you as promised, into the dark.”
Reviewed by Sub01
“The author takes you by the throat and shakes you. This final to his Blood Trilogy is one of the best closures I have ever read. He takes you by the hand and leads you as promised, into the dark.”
Bloed Demoon: Wraak Links
Kobo
https://store.kobobooks.com/en-us/ebook/bloed-demoon-wraak
Kindle
Kom Binnekort!
Apple
https://itunes.apple.com/us/book/id1084257076
Scribd Subscription Service
https://www.scribd.com/book/299287704/Bloed-Demoon-Wraak
Also Available through:
3M, Baker and Taylor, Follet, Overdrive, Gardners, Chegg, and Google Play
Blood Demon: Revenge Sneak Peek Video (English)
or
Bloed Demoon: Wraak Free Preview (Afrikaans)
or
http://books.noisetrade.com/paulzunckel/preview-bloed-demoon-wraak
FREE Book Club Extras Packet (English edition)
Book Club Extras Packet includes author bio and photo, title information, covers, discussion starters, and full color printable bookmarks.
or
https://books.noisetrade.com/paulzunckel/book-club-extras-blood-demon
Bloed Maan Oor Afrika
Boek 1 in Die Bloed Trilogie
deur Paul Zunckel
Afrika, ‘n plek waar bygeloof en toordery diep loop, ‘n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu skuil. ‘n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net onder die oppervlak – gestel om te bots op ‘n pad met moderne Westerse idees.
‘n Onskuldige daad ontsluit ‘n gruwel wat in die Afrika-nag loop … onder die volmaan … en niks is veilig.
Piet van Zyl, safari eienaar, bevind homself ingetrek word in ‘n wêreld van waarsêery, en kom van aangesig tot aangesig met ‘n riller wat teruggekeer uit die graf. Met die ondersteuning van Veronica Strydom, en haar uitgebreide kennis van Afrika-kultuur, moet hy die nag bevry van die gruwel, of sterf deur te probeer.
Bloed Spoor in die Donker
Boek 2 van die Bloed Trilogie
deur Paul Zunckel
Moderne Afrika … met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees. Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelowe, rituele, en toordery van die moordenaars bekend as Die Luiperd Mans, want die geskiedenis herhaal homself in ‘n orgie van rituele moorde en bloed wellus.
Bloed Demoon: Wraak
Boek 3 van die Bloed Trilogie
deur Paul Zunckel
Een man met ‘n begeerte van wraak wat hom verblind, en wat aan die einde sy ondergang is, as hy sy demoon onsluit om te loop en te jag onder die Afrika maan, Suiwer boosheid, wat loop in die Afrika-bos. ‘n Onheil wat verslind – opgeroep uit die duisternis van die hel in ‘n ritueel wat vlees en bloed behels het … Piet van Zyl bevind homself aan die ontvang kant van waansin as hy gekonfronteer word met die Bloed Demoon wat die lewens bedreig van diegene waarvoor hy die liefste is.
Translator for the Afrikaans Editions of The Blood Trilogy
Liezl Dreyer
“Born in South Africa, living in a small town surrounded by mountains and waterfalls, creative writing was an excellent way to express myself. Living in the city for the last ten years, owning my own business, being a marketer at heart, I found myself enjoying translating good stories in my own beloved language. I love to travel and have been abroad and across South Africa. Outdoor person, loving to explore and try new adventures, I live life to the fullest.”
Skrywer Paul Zunckel
Paul Zunckel is gebore in 1957 in Zimbabwe, toe bekend as Rhodesië. Sy gesin verhuis na Suid-Afrika in 1966, waar hy sy skoolopleiding aan Kingsway Senior High School in Amanzimtoti voltooi.
Hy het sy twee jaar Nasionale diens in die Suid-Afrikaanse Weermag gedoen as ‘n Ops Medic, hy wou sy hart volg en medisyne bestudeer, maar die lewe het sy eie pad gehad.
Paul word in diens geneem deur Lug Beheer vir twintig jaar, en hy was betrokke in bestuursposte vir meer as vyf en twintig jaar. Hy het ‘n Menslike Hulpbronbestuur Diploma, en is ‘n geakkrediteerde fasiliteerder.
Hy het begin om voltyds te skryf in Augustus 2014, oor iets wat naby aan sy hart is … Afrika. Die geheime, die bygelowe, en al die skoonheid en verraad van die land. Hy hou sy vrou verantwoordelik vir die pad wat hy nou reis, want sy was die dryfkrag agter hom in sy debuutbundel, Bloed Maan oor Afrika. Sedertdien het die stories in ‘n ry gestaan om vertel te word.
Paul is lief om te skryf want dit neem hom na ‘n ander wêreld, en hy geniet die reaksie wat hy ontvang van lesers.
Afgesien van die skryf van romanse, speel hy ook kitaar en skryf sy eie materiaal, hoewel hy nie in staat is om musiek te lees nie. Musiek vorm ‘n groot deel van sy lewe, en hy kan aanspraak maak op een CD, hoewel hy sê, “Ek is te oud om ‘n held te wees.”
Hy het twee kinders uit ‘n vorige huwelik, en is getroud met Lucie, die liefde van sy lewe, vir die laaste veertien jaar. Paul en sy gesin woon in die Oos-Kaap, Suid-Afrika saam met sy beste vriend wat ‘n man kan hê, ‘n kruising tussen ‘n Alsatian/ Lab wat antwoord om die naam “Pooch” en wat by sy voete lê elke keer wat hy gaan sit om te skryf en nie sal beweeg totdat “sy mens ” klaar is en Die Einde tik nie.
Waar om Paul Zunckel aanlyn te vind
Webwerf tuiste: https://PaulZunckelAuthor.wordpress.com
Twitter: @zuncks
Blog: https://PaulZunckelAuthor.wordpress.com
Leave a Reply